Die gewilde gospelprogram, ‘Koortjies’, keer op Sondag 15 Desember vir ’n sesde seisoen terug na kykNET & kie.
Francois van Coke en Ryno Velvet het gesorg vir ’n lekker somer saamsing-lied vir Desember wat reeds vassit op ‘repeat’ soos ...
kykNET se gewilde opwipkanaal fliekNET maak vanjaar nogmaals op 13 Desember sy tuisbioskoop se deure oop, en fliekvlooie gaan ...
’n Ligte vliegtuig het die afgelope Saterdag (14 Desember) by die Saldanha-lughawe kort nadat dit geland het, omgeslaan.
Met hier en daar nog ’n stukkie ongerepte strand in die Weskus – van Yzerfontein tot Lambertsbaai – is dit verstaanbaar dat ...
Die projek het verlede Maandag (9 Desember) begin en is Woensdag 11 Desember voltooi. Die idee wat by Lesch opgekom het, was ...
Weskussers én besoekers moet waaksamer wees oor die feesdae, met grypdiewe en diefstal uit motorvoertuie wat gewoonlik dié ...
“If I could turn back the time, I’ll do it for you, but time slipped away from me . . .” Jip, dis weer daai tyd van die jaar.
Die luukse Shelley Point-hotel, spa en gholfbaan in St. Helenabaai het presies ’n jaar gelede, op Dinsdag 2 Januarie, ...
Dit is veral moeilik vir die familie omdat die twee broers en hul ma hul pa en man van die huis presies 10 maande gelede op ...
Algernon Erasmus, skoolhoof van die Karitas Spesiale Skool in Vredenburg, sê hy het vir Farmer as ’n kollega met ’n passie en ...
Die Weskus se 8-bal-potspel- geslote kampioenskap is op 20 November by Phoenix in Vredenburg beslis. Inelda Heyns en Barbara ...