Die Queen Victoria blom ook net eenmaal, dan gaan die blomme en die plant dood. Dawie Fourie, ‘n ywerige tuinier, sê die plant was al redelik groot toe hy in 1999 by die huis ingetrek het.
maar die kalwerliefde het nie lank gehou voor ware liefde tussen Oom Gerrie en Tannie Mart begin blom het nie. Sy het vir agt jaar vir Nedbank gewerk voor die twee die pad platteland toe gevat het ...