Die Queen Victoria blom ook net eenmaal, dan gaan die blomme en die plant dood. Dawie Fourie, ‘n ywerige tuinier, sê die plant was al redelik groot toe hy in 1999 by die huis ingetrek het.
Thys Blom, die burgerregte-organisasie se projekspanleier, het gesê dit is hul tweede brandkraanprojek. Thys Blom en Mitch Mac Rae toets ‘n brandkraan. “Ons het 23 brandkrane geïdentifiseer ...